Ann Jangle – African Dream Parade

Ann Jangle se musiek word beskryf as  donker folk, eklektiese rock met ‘n bietjie gypsy –  teatraal en sielvol. Hierdie Suid-Afrikaanse sangeres/liedjieskrywer/produseerder se groot stem is al op verhoë regoor Europa en Suidelike Afrika gehoor.

Haar debuutalbum, Acoustic  Archive  het in 2012 verskyn en is goed ontvang. Die akoestiese klanke stoot diep wortels in die blues in.  Haar liefde vir donker, ondergrondse klanke en vreemde musiek het  veroorsaak dat sy wou uitbreek en haar eie style wou vestig.

In haar album, Kicking Sawdust, wat in 2015 vrygestel is, het sy hierdie roep beantwoord. Op hierdie album werk sy saam met ‘n orkes asook saam met van Suid-Afrika se mees talentvolle kunstenaars.

“Her sexy, husky voice & dark lyrics casts a spell on you, hypnotizes you and then you find yourself in an alternate world of black magic folk, blues & gypsy-jazz carnival, like a whirlwind about to blow your brain. Sax , trumpet – eerie folk blues – and sometimes if you are not looking , hard rock riffs that bring you home again. The music tempos both fast and slow – highs and lows that sweep you away. I don’t know – she’s a rock and roll Marlene Dietrich – singer- alien child of blues. I don’t have a favourite song. I listen to it like I do to a good vinyl – from start to finish. But I must say, ‘Ann Rangle’ and ‘A Good Day For sarcasm’ passed the goose bump test . Fucking hell. Best album of 2015 so far for me.” – Watkyk jy Music Review May 2015

African Dream Parade is Ann Jangle se eerste solo-album. Dit is met hierdie nuwe mengsel van Afrika-klanke, chant-harmonieë, diep bas en sterk ritmes wat sy haar toer aanpak.

Die Geel Huis op die Bult is trots om een van die venue’s van Ann se African Dream Parade te wees.